Terugflits: Grootplaas 13 Desember

Dinsdag, 13 Desember 2016, in Grootplaas is daar oor ‘n wye reeks onderwerpe gesels – van dieregesondheid tot die vrugtebedryf tot bos-indringing. Die eerste gas...

Biomin op Grootplaas

Vrydag, 9 Desember, het Albert van Rensburg van die maatskappy Biomin in die Grootplaas-atljee gekuier, hy vertel meer oor die maatskappy self, maar ook...

Terugflits: Grootplaas 9 Desember 2016

Vrydag, 9 Desember 2016, in Grootplaas het Elsa Esterhuizen gesels met Fred Camphor van SA Jagters oor die omvang van die jagbedryf in Suid-Afrika,...

Terugflits: Grootplaas 8 Desember 2016

Donderdag, 8 Desember 2016, in die wildfokus-aflewering van Grootplaas het Hencke Marais, ondervoorsitter van WRSA se kleinwild-advieskomitee, gesels oor die pragtige steenbokkie en hoe daar...

Terugflits: Grootplaas 6 Desember 2016

Dinsdag, 6 Desember 2016, in Grootplaas kon jy kyk na 'n insetsel oor die Interpera wêreldkongres wat in die Kaap plaasgevind het. Dr Danie Odendaal...

Terugflits: Grootplaas 2 Desember 2016

Vrydag, 2 Desember 2016, op Grootplaas het Dr Dirk Strydom van Graan SA in die ateljee gekuier en gesels oor vooruitsigte vir die nuwe...

Terugflits: Grootplaas 1 Desember 2016

Skakel Donderdag, 1 Desember 2016, om 5:30 in op KykNET, kanaal 144, vir ‘n Donderdagoggend-aflewering van Grootplaas. Elsa Esterhuizen gesels met Adri Kitshoff-Botha van...

Terugflits: Vrydag op Grootplaas

Vrydag, 26 Augustus, se Grootplaas-program is afgeskop met ‘n kykie in die wêreld van drupbesproeiing saam met Netafim se Mark Hill. Dr John Purchase van Agbiz...

Terugflits: Dinsdag op Grootplaas

Dinsdag, 23 Augustus, op Grootplaas het Ernest du Toit, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad, in die ateljee gekuier. Hy gesels oor rooibosproduksie in Suid-Afrika. Dan...

Terugflits: Donderdag op Grootplaas

Donderdag, 25 Augustus, op Grootplaas het Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika; Wéhann Smith van Kuda Holdings en Lood Bester van Wildswinkel in die ateljee gekuier. Kyk dit...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...