Grootplaas: Die omvang van die jagbedryf

Vrydag, 9 Desember 2016, in Grootplaas het Elsa Esterhuizen gesels met Fred Camphor van SA Jagters oor die omvang van die jagbedryf in Suid-Afrika,...

SATI op Grootplaas

Dinsdag, 13 Desember 2016, in Grootplaas het ons na 'n insetsel gekyk oor SATI, die Suid-Afrikaanse Tafeldruiwe-industrie, en sy rol in die tafeldruiwebedryf.

Grootplaas: Afrivet oor gesondheidskwessies by skaapvoerkrale

Dinsdag, 13 Desember 2016, het dr Johan van Rensburg van Afrivet in die Grootplaas-ateljee gekuier. Hy gesels oor gesondheidskwessies by skaapvoerkrale.

Terugflits: Grootplaas 13 Desember

Dinsdag, 13 Desember 2016, in Grootplaas is daar oor ‘n wye reeks onderwerpe gesels – van dieregesondheid tot die vrugtebedryf tot bos-indringing. Die eerste gas...

Biomin op Grootplaas

Vrydag, 9 Desember, het Albert van Rensburg van die maatskappy Biomin in die Grootplaas-atljee gekuier, hy vertel meer oor die maatskappy self, maar ook...

Terugflits: Grootplaas 9 Desember 2016

Vrydag, 9 Desember 2016, in Grootplaas het Elsa Esterhuizen gesels met Fred Camphor van SA Jagters oor die omvang van die jagbedryf in Suid-Afrika,...

Terugflits: Grootplaas 8 Desember 2016

Donderdag, 8 Desember 2016, in die wildfokus-aflewering van Grootplaas het Hencke Marais, ondervoorsitter van WRSA se kleinwild-advieskomitee, gesels oor die pragtige steenbokkie en hoe daar...

Terugflits: Grootplaas 6 Desember 2016

Dinsdag, 6 Desember 2016, in Grootplaas kon jy kyk na 'n insetsel oor die Interpera wêreldkongres wat in die Kaap plaasgevind het. Dr Danie Odendaal...

Terugflits: Grootplaas 2 Desember 2016

Vrydag, 2 Desember 2016, op Grootplaas het Dr Dirk Strydom van Graan SA in die ateljee gekuier en gesels oor vooruitsigte vir die nuwe...

Terugflits: Grootplaas 1 Desember 2016

Skakel Donderdag, 1 Desember 2016, om 5:30 in op KykNET, kanaal 144, vir ‘n Donderdagoggend-aflewering van Grootplaas. Elsa Esterhuizen gesels met Adri Kitshoff-Botha van...
- Advertisement -

Latest article

poultry, bowl, vegetables, soup

Agro-processing of poultry

Faced with the current economic realities, farmers worldwide are searching for new options of surviving, as well as expanding their business. One of the...
Pannar

Grain sorghum lines still integral to Pannar

As part of managing Pannar’s sustainable business strategy, the company continues to refine and invest across its global network to sharpen focus on priority markets and crops. This helps the business drive targeted...
Pannar

Graansorghum steeds ’n integrale deel van Pannar

As deel van Pannar se bestuursposisie om volgehoue ​​en langtermyn-sukses te verseker, gaan die maatskappy voort om die nodige strategiese beleggings in sy globale besigheid te maak en dit te verfyn. Die doel is om die fokus...