Terugflits: Vrouedag op Grootplaas

Die Dinsdag, 9 Augustus, aflewering van Grootplaas is afgeskop met ‘n kykie na die pas-afgelope Agri’s Got Talent-kompetisie. Elsa Esterhuizen het ook gesels met professor Hettie...

Terugflits: 5 Augustus op Grootplaas

Vrydag, 5 Augustus, op Grootplaas het Elsa Esterhuizen gesels met Albertus Lombaard van Aqua Earth oor boorgate op plase. John Rahme van Kiwi King...

Terugflits: Die eerste Donderdag-uitsending van Grootplaas

Donderdag, 4 Augustus, het kykers op KykNET ingeskakel vir die eerste Donderdag-oggend aflewering van Grootplaas. Die wildbedryf is die fokus van elke Donderdag-uitsending van...

Terugflits: Die eerste Dinsdag-oggend aflewering van Grootplaas!

Kyk weer na Dinsdag, 2 Augustus se Grootplaas-episode. Dit is die eerste Dinsdag-oggend aflewering van Grootplaas. Elsa Esterhuizen se eerste gas is Phillip Swart van die...

Jongste Grootplaas video nou beskikbaar

Kyk die vorige uitsending van Grootplaas hier.  Ons het vanoggend vroeg op Grootplaas met professor Dietmar Holm van die Fakulteit Veeartsenykunde by die Universiteit van...

Kyk weer Grootplaas

Kyk hier na vorige uitsending van Grootplaas. Ons het op 22 April in die Grootplaas-ateljee  gekuier saam met Elsa Esterhuisen wanneer sy met Lodewyk Koch,...

Grootplaas: 22 April 2016

Ons kuier op 22 April vanaf 05:30 in die Grootplaas-ateljee saam met Elsa Esterhuisen wanneer sy met Lodewyk Koch, direkteur by Brasuda, gesels oor...

Terugflits: Eerste uitsending van Grootplaas

Die eerste uitsending van Grootplaas het op 15 April sy verskyning op die kassie gemaak. Grootplaas, ‘n projek deur Plaas Publishing en die produksiespan...

Video: Impak van ekonomie op landbou

Die moontlikheid van nog stygings in rentekoerse en elektrisiteitstariewe vanjaar kan die wurggreep op boere vererger. Elsa Esterhuizen het op die Groot Ontbyt met...

Grootplaas skop af op die kassie.

Die eerste uitsending van Grootplaas sal hierdie Vrydag, 15 April, om 05:30 op kykNET kanaal 144 afskop. Grootplaas, ‘n projek deur Plaas Publishing en...
- Advertisement -

Latest article

poultry, bowl, vegetables, soup

Agro-processing of poultry

Faced with the current economic realities, farmers worldwide are searching for new options of surviving, as well as expanding their business. One of the...
Pannar

Grain sorghum lines still integral to Pannar

As part of managing Pannar’s sustainable business strategy, the company continues to refine and invest across its global network to sharpen focus on priority markets and crops. This helps the business drive targeted...
Pannar

Graansorghum steeds ’n integrale deel van Pannar

As deel van Pannar se bestuursposisie om volgehoue ​​en langtermyn-sukses te verseker, gaan die maatskappy voort om die nodige strategiese beleggings in sy globale besigheid te maak en dit te verfyn. Die doel is om die fokus...