Neuswurm kan groot skade onder kleinvee veroorsaak

Neuswurm is ’n algemene siekte onder skape en bokke wat meer skade op die lange duur kan meebring as waarop ’n mens jou voorberei het. Dr Bertus Nel,...

SA Stamboek oor veeteelt en genetika

Dr. Japie van der Westhuizen van SA Stamboek, vertel op RSG Landbou hoe produsente op hul sterk punte moet fokus as dit by veeteelt...

Hommeltuie en die landbousektor

Net soos wat die beskikbare tegnologie in ander sektore verander, verander dit ook in die landbousektor. Een van die gonswoorde wat tans ál meer...

Hoenderbedryf takel uitdagings

'n Gereelde gas by ons in die Grootplaas-ateljee, Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, gesels in Grootplaas van 11 Januarie 2019 oor progressiewe dissipline...

Landbou se lot vir 2019

In Grootplaas van 10 Januarie 2019 kyk ons na 'n insetsels oor die voordele van olyfolie en daarna meer oor die voedingswaarde van skaapvleis....

Heersende weerstoestande

Johan van den Berg van Santam Landbou, gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande en hy brei uit oor waar dit gereën het...

Graan SA oor die huidige plantsituasie

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Petru Fourie van Graan SA oor die huidige plantsituasie wat grane betref. Luister nou na dié onderhoud. RSG...

Intensiewe Skaapboer-wenner deel sy kennis

Danie Bruwer en sy seun, Danie junior, is tydens ALFA 2018 in Parys as die heel eerste Zoetis Intensiewe Skaapboer van die Jaar aangewys....

Grootplaas gesels pynappelsake

Oorinfeksies by honde is ‘n redelike algemene kwaal, maar kan eienaars met hul hande in hul hare los indien dit nie reg behandel word...

Die belangrikheid van waterbestuur in ‘n veeboerdery

Vir baie mense is water ‘n gegewe, maar in die landbou is dit goud werd. Swak waterbestuur kan ‘n boerdery letterlik maak of breek....
- Advertisement -

Latest article

BKB: Vooruitsigte vir veeveilings

In 18 Januarie se Grootplaas kuier Danie Strauss van BKB in die ateljee om met ons oor die vooruitsigte vir veeveilings in Suid-Afrika te...

Grootplaas klim op die byeboerwa

Danie Strauss van BKB kuier in die ateljee om met ons oor die vooruitsigte vir veeveilings in Suid-Afrika te gesels. Ons fokus ook op...

OUTA and WSSA to campaign for an independent water regulator

It is no secret that the South African water sector is poorly regulated in most areas, nor that water scarcity and increasingly polluted water...