Brusellose die pad vorentoe

In die laaste uitsending van RSG Landbou se brusellosereeks het Hennie Maas met Dr Darrell Abernethy, dekaan van veeartsenykunde by Ondertepoort, gesels oor die...

Luister: Miniatuurperde het ’n ryk geskiedenis

Wat is die verskil tussen miniatuurperdjies en ponies? Lise Roberts het op 4 Januarie 2017 met Coralezet Erasmus, president van die Suid-Afrikaanse Miniatuurperdtelersgenootskap, gesels. Luister...

Grootplaas-hoogtepunte in 2016

'n Nuwe jaar is met ons en Grootplaas skop binnekort weer op die kassie af. Kyk intussen na van ons gunstelling Grootplaas-gesprekke in 2016. https://agriorbit.com/kyk-weer-grootplaas/ https://agriorbit.com/teruflits-grootplaas-13-mei-2016/ https://agriorbit.com/terugflits-dinsdag-op-grootplaas/ https://agriorbit.com/terugflits-vrydag-op-grootplaas-3/ https://agriorbit.com/terugflits-29-september-op-grootplaas/ https://agriorbit.com/terugflits-dinsdag-18-oktober-op-grootplaas/ https://agriorbit.com/terugflits-grootplaas-3-november-2016/ https://agriorbit.com/terugflits-die-eerste-veedok-program-op-grootplaas/ https://agriorbit.com/terugflits-25-november-op-grootplaas/ https://agriorbit.com/terugflits-8-desember-2016/

Meer oor ’n voorsorgfonds vir landbou

Renier Snyman van die Bosveld-groep gesels oor die belang van ’n voorsorgfonds vir die landbou.

Meer oor die RPO se Kode vir Beste Praktyk

Die RPO in die Noord-Kaap het ’n baie volledige dokument saamgestel met die basiese beginsels van uitstaande boerderymetodes – iets wat elke boer, van...

Luister: Hoe om vrugtevlieë te beheer

Nando Baard, bestuurder van Vrugtevlieg Suid-Afrika, het op 4 Januarie 2017 met Lise Roberts gesels oor vrugtevlieë en die bedreiging wat dit vir die...

Landboukollege hou 50 jaar reünie

Sowat 28 gewese Grootfontein-studente wat die heel eerste eenjaar-diplomakursus in 1966 deurloop het, het op 14 en 15 Oktober hul vierde suksesvolle reünie bygewoon....

Luister: SA fynbosbedryf

Karien Bezuidenhout, bestuurder van Cape Flora SA, gesels oor die fynbosblombedryf en veral die uitdagings wat protea-kwekers en -uitvoerders ervaar.

Luister: Vrugteplaas word byeboerdery

Phirdy Motala is aangewys as die Landbouskrywers Wes-Kaap se opkomende boer van die jaar vir 2016. Dit was nog altyd haar droom om te...

Wees voorbereid met voervloeibeplanning

Elke jaar behoort hanteer te word asof daar ’n groot droogte gaan wees. Die groot geheim is om ’n goeie voervloeiprogram op die plaas...
- Advertisement -

Latest article

Minister launches small-scale fisheries in KZN

The minister of the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF), Senzeni Zokwana, launched the Small-Scale Fisheries Sector of KwaZulu-Natal eMandeni, KwaMazitapele, in Kwazulu...

Long-time Grabouw residents become home owners

Few things contribute as much to human dignity as owning your own home. But, for many long-time residents in the Grabouw apple and pear...

Bayer SA announces leadership for commercial operations

The next level of leadership for the commercial operations of Bayer Crop Science in Africa was announced recently with appointments effective from 1 July....