Oorgangslekke vir seisoensveranderings

Die lente steek reeds kop uit. Hennie Maas gesels met dr Francois van der Vyfer van Voermol oor oorgangslekke.

Melkboer in Cradock-omgewing gesels, 16 Augustus 2016

Freddie van Zyl, ’n melkboer in die Cradock-omgewing, gesels op RSG Landbou. Luister die potgooi weer indien jy dit misgeloop het.

Terugflits: Dinsdag op Grootplaas

Dinsdag, 23 Augustus, op Grootplaas het Ernest du Toit, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Rooibosraad, in die ateljee gekuier. Hy gesels oor rooibosproduksie in Suid-Afrika. Dan...

Terugflits: Donderdag op Grootplaas

Donderdag, 25 Augustus, op Grootplaas het Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika; Wéhann Smith van Kuda Holdings en Lood Bester van Wildswinkel in die ateljee gekuier. Kyk dit...

Luister: Aarskroei in kleingraan, 24 Augustus 2016

Cathy de Villiers van die LNR Kleingraan Instituut op Bethlehem, het met Lise Roberts gesels oor aarskroei, ’n swamsiekte wat voorkom by besproeiings-kleingraan soos...

Terugflits: Vrydag op Grootplaas

Vrydag, 19 Augustus op Grootplaas het Netafim Suid-Afrika, die Afrikaner beestelersgenootskap van Suid-Afrika en Bayer Dieregesondheid in die ateljee gekuier. Kyk dit weer:

Terugflits: Donderdag op Grootplaas

Donderdag, 18 Augustus op Grootplaas het Wildbedryf Suid-Afrika, die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging en Wildswinkel in die ateljee gekuier. Kyk dit weer:

Terugflits: Dinsdag op Grootplaas.

Dinsdag, 16 Augustus, op Grootplaas is die oggend op ‘n hoë noot afgeskop met Gareth Hughes, die wenner in die 2015 Toyota SA Jong Afslaerskompetisie. Gareth gesels...

Hoor meer oor Xtreme Wildlife-veiling

Die Xtreme Wildlife-groep bied op 20 Augustus ’n reuse wildveiling by die Bona Bona-wildkompleks in die Wolmaransstad-omgewing in Noordwes aan. Dié groep bestaan uit...

Meer oor SA Game Breeders-wildveiling

Die SA Game Breeders-wildveiling word op 20 Augustus by die Mpatamacha-veilingskrale in die Vaalwater-omgewing aangebied. Ons het met Peet Koen, wildboer en lid van...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...