Plaaswerkers sing uit volle bors!

Agri’s Got Talent is ’n sosiale opheffingsprojek vir landbouwerkers en word deur Hortgro, die Sitrusprodusentevereniging, VinPro-stigting, Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf en die Wes-Kaapse Departement van Landbou...

Suiwelbedryf in afwagting op konferensie

Die Melkprodusente-organisasie se Grootkudde-konferensie is ‘n hoogtepunt op melkboere se kalender. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Philip Swart van die MPO oor...

Hoekom ‘n sojaboonheffing?

‘n Statutêre heffing vir soja-saadteling en -tegnologie is op 22 Julie 2018 deur die Minister van Landbou bekragtig. Andries Theron, Voorsitter van SACTA verduidelik...

Só klassifiseer jy lusern

Dirk Coetzee, ‘n agronoom van AGT Foods Africa gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die interessante dormansie-klassifikasie van lusernkultivars. Luister nou na dié...

Landbou se koolstof- en watervoetspoor

Die koolstof- en watervoetspoor wat met diereproduksie verband hou, is weer in die kollig na die onlangse Wêreld Ekonomiese Forum se vergadering in Davos...

Agri-Expo praat saam by die US Woordfees

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo, oor hulle betrokkenheid by die 2019 US Woordfees en hy...

Satelliete sentraal tot landbou se toekoms

Satelliettegnologie gaan in die toekoms ‘n baie belangriker rol in die landbou speel. Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Japie van Zyl...

Sojaboon-invoere bly hoog

Suid-Afrika voer jaarliks nog groot volumes sojabone in, veral in die vorm van oliekoek. Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Francois Strydom, uitvoerende...

Wagyu-genootskap en Morgan Beef span saam

Dr. Michael Bradfield van die plaaslike Wagyu-genootskap, gesels op RSG Landbou oor die genootskap se ooreenkoms met Morgan Beef. Luister nou na dié onderhoud. RSG...

Só staan sojaboonsake

Die sojaboonbedryf het die afgelope ruk die kollig gesteel as gevolg van rekordopbrengste, asook die sojaboonheffing wat pas in werking getree het. Kenners meen...
- Advertisement -

Latest article

Opwindende wildveiling op die horison

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Emmanuel Nel van die Kwandwe-wildsplaas in die Oos-Kaap. Hy vertel meer oor die plaas asook hulle wildveiling...
minimumloon

‘n Landbou-blik op die minimumloon

‘n Nuwe nasionale minimumloon het op 1 Januarie vanjaar in werking getree en gemengde gevoelens by veral die landbousektor uitgelok. Jahni de Villiers van...

Uitheemse kaktusse wen veld

Verskeie uitheemse kaktus-spesies is vinnig besig om weiding te vernietig in dor, oorbeweide en geërodeerde gebiede in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap. Lise Roberts...