Belangrike inligting oor kalfdiarree

Diarree by kalwers kan ’n lastige en duur uitgawe vir veeprodusente wees. Ons gesels met dr Johan van Rensburg, hoof van bemarking en verkope...

Eerste steviaverbouing in Suid-Afrika

Afriplex, in die Paarl, Wes-Kaap, ’n bekende maatskappy wat inheemse kruieprodukte vir die gesondheidsmark vervaardig, het onlangs bekend gemaak dat hy ’n baanbrekerprojek loods...

Luister: Kouestres by koring

Weerpatrone in Suid-Afrika is die afgelope tyd baie vreemd. Daar was selfs in die lente onverwagte koue in dele van die land. Dr Annelie...

Soutproduksie in die Kalahari

Al ooit gehoor van woestynsout uit die Kalahari? Lise Roberts het met ’n wynmaker van Baleia Wines, Abraham de Klerk, gesels oor ’n nuwe...

Update on agricultural commodity markets

Wandile Sihlobo, head of economic and agribusiness intelligence at Agbiz, shares highlights in his update on agricultural commodity markets. UPDATE: La Niña forecast                                                                          Reports from...

Luister: Armoede en die voedselketting

Christo Joubert, bestuurder van landbouvoedselkettings by die Landbounavorsingsraad se afdeling vir mark- en ekonomiese navorsing, praat oor ’n kwesbaarheidstudie wat deur die Departement van...

Luister: Stand van predasiebestuur

Die negatiewe impak van predasie op die vee- en wildbedrywe kan verminder word. Ons gesels met professor HO de Waal, ’n wetenskaplike en kenner...

Luister: MPO hou werkswinkel oor waterbestuur

Daar was vanoggend ’n bydrae oor kursusse in die doeltreffende bestuur van water, wat deur die Melkprodusente-organisasie (MPO) aangebied is. Barbara Bieldt, bestuurder vir...

Luister: Reën en die wolboer

Dr Louis du Pisani van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) gee voorspellings en vooruitskouings vir die wolboer.

Luister: Kyk uit vir dié peste

Dr Gerhard Verdoorn gesels oor die peste en plae waarvoor boere na die eerste reën op die uitkyk moet wees. Plae wat hierdie tyd...
- Advertisement -

Latest article

Daaglikse finansiële verslag: 20 Februarie 2019

Is aandele en markte jou hartklop? Luister dan na Frans en Christelle de Klerk se finansiële verslag op AgriOrbit. As tegniese analiste identifiseer hulle...

South Africa’s peanut plantings lowest in 83 years

Wandile Sihlobo, agricultural economist at Agribusiness Research at the Agricultural Business Chamber (Agbiz), comments on the state of peanut plantings in South Africa. Although...

Seil-Safari 2019: Don’t miss the boat

In the seas of uncertainty around finalisation of the land expropriation without compensation amendment, the persistent drought in parts of the country and the...