Luister: Bemagtigingsprojek in sitrusbedryf

Die Sondagsrivier-sitrusmaatskappy het onlangs ’n bemagtigingsprojek van R300 miljoen bekendgestel. Lise Roberts gesels met Ken Nieuwenhuizen, direkteur van transformasie en ontwikkeling, oor die rol...

Luister: Verwerking van wildsvleis

Regulering en gehaltestandaarde bied baie uitdagings vir wildsvleisverwerking die kleinhandel, maar wat is nodig om te verseker dat verbruikers wildsvleis koop wat veilig is...

Skaapvleisprodusente moet verbruikers se giere ken

Produsente moet bewus wees van verbruikers se kosgiere, sê Marina Bester, projekbestuurder van Skaapvleis Suid-Afrika. Sy vertel Lise Roberts meer oor die giere wat...

Luister: Brusellose en abattoirs

Abattoirs is ’n belangrike skakel in die vleiswaardeketting. In ons weeklikse praatjie oor brusellose gesels dr Gerhard Neething van die Abattoirvereniging oor die rol...

Monsanto se nuwe saadvariëteite vir 2017

Pieter Smit, bemarkingsbestuurder vir saad en biotegnologie by Monsanto in Suid-Afrika, vertel vir Lise Roberts meer oor die vooruitsigte vir nuwe saadvariëteite wat Monsanto...

Monsanto gesels oor nuwe laboratorium

Monsanto se Thabontle-saadaanleg in Lichtenburg is die grootste saadaanleg van sy soort in Afrika. Die laboratorium by dié eiesoortige fasiliteite is ook onlangs opgegradeer...

Luister: Toer na Amerikaanse pekanneutbedryf

Ed Naudé van Rover Toere gesels oor ’n tiendagtoer na Amerika wat in Maart plaasvind, waartydens plaaslike pekanneutboere die Amerikaanse pekanneutbedryf gaan verken. Hulle...

Hoor meer oor die Landbousektor Voorsorgfonds

Die Landbousektor Voorsorgfonds bied reeds vir die afgelope 25 jaar, in samewerking met Absa, Agri SA, die Transvaalse Landbou-Unie van Suid-Afrika (TLU SA) en...

Absa Agribesigheid se landbouvooruitskouing vir 2017

Absa Agribesigheid het onlangs by ’n media-byeenkoms die landbouvooruitskouing vir 2017 met die media gedeel. Ernst Janovsky, landbou-ekonoom by Absa Agribesigheid, gesels met ons...

Luister: Die koueketting in die suiwelbedryf

Jompie Burger van die Suiwelstandaard-agentskap gesels oor hoe die koueketting in die suiwelbedryf funksioneer.
- Advertisement -

Latest article

Minister launches small-scale fisheries in KZN

The minister of the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF), Senzeni Zokwana, launched the Small-Scale Fisheries Sector of KwaZulu-Natal eMandeni, KwaMazitapele, in Kwazulu...

Long-time Grabouw residents become home owners

Few things contribute as much to human dignity as owning your own home. But, for many long-time residents in the Grabouw apple and pear...

Bayer SA announces leadership for commercial operations

The next level of leadership for the commercial operations of Bayer Crop Science in Africa was announced recently with appointments effective from 1 July....