Luister: Meer oor mikotoksiene
Lise Roberts het met dr Belinda Janse van Rensburg oor mikotoksiene gesels. Luister weer hier na hierdie interessante praatjie oor dieregesondheid.
Luister: Slaghuiswenners van die Cleaver-toekennings
Die Cleaver-toekennings het onlangs die top slaghuise in die land met toekennings vereer. Luister weer hier na die praatjie hieroor, wat laasweek op RSG-Landbou...
Luister: Aartappels en die droogte
Hennie Maas het met dr André Jooste van Aartappels SA oor die drastiese styging in aartappelpryse gesels. Om meer te leer, luister weer hier...
Luister: kongres oor landbounavorsing vir ontwikkeling
Dr Shadrak Mpuli het op RSG-Landbou gesels oor ’n kongres oor landbounavorsing vir ontwikkeling. Luister soggens om 04:30-05:00 na RSG-Landbou op RSG.
Afslaer gesels oor Karstens-boerdery veiling
Die Karstens-boerdery- en Chafra Witdorper-veiling het 9 April by die Conrad-kleinveesentrum plaasgevind. Lise Roberts het met die afslaer, Corné du Plessis, oor dié veiling...
Luister: nuwe veilingskompleks op Frankfort
Izak Hofmeyr, streeksjoernalis by Plaas Publishing, het met ’n boer van Frankfort oor die nuwe veilingskompleks op Frankfort gesels. Luister daagliks na RSG-Landbou vir...
Luister: kunsmis of kraalmis
Kunsmis of kraalmis? Hennie Maas het met Burger Marais gesels en wou by hom weet of die gebruik van kraalmis vir bemesting nog van...
Luister: Drink jy skaapmelk?
Hennie Maas het in RSG Landbou met Elmarie van Aswegen gesels oor haar skape wat sy melk. Luister die interessante praatjie weer hier indien...
Sylvia Lucas gesels oor Landbou in die Noord-Kaap
Koos du Pisanie het met die premier van die Noord-Kaap, Sylvia Lucas, gesels oor die stand van die landbou in dié provinsie. Hoor wat sy te sê...
Deelnemers gesels oor die Middelburg-jeugskou
Die Middelburg-jeugskou het onlangs plaasgevind. Hennie Maas het met twee van die deelnemers, Claudine Bolt en Hazel Bosman, gesels oor wat hulle by hierdie...