Luister: Bewegings in vleispryse

Chris Derksen lewer elke Maandag op RSG Landbou verslag oor vleispryse. Luister dit weer hier op Agri Orbit. RSG Landbou word van Maandae tot...

Dok Faffa Malan gesels oor Slenkdalkoors

Dr Faffa Malan praat oor Slenkdalkoors op Radio Sonder Grense se RSG Landbou-program. Luister dit weer hier om meer te leer oor dié dodelike...

Luister: Faktore wat voerberging beinvloed

Voerberging vir die wintermaande raak toenemend belangrik weens die huidige droogte en warm toestande. Mario van Niekerk, besturende direkteur van ABC Hansen, sê verskeie...

Luister: Beter Sojaboonopbrengste

Die droogte kniehalter Suid-Afrika se sojaboon-opbrengste tot so ʼn mate dat die land nie op wêreldvlak kan meeding nie. Lise Roberts het op RSG...

Luister: Die droogte en onkruid

Moenie dink onkruide word nie deur die droogte geraak nie. Lise Roberts het op RSG landbou met dr Elbie Hugo van die Instituut vir...

Luister: Stygende insetkoste

Corné Louw, ekonoom by Graan SA, het met Lise Roberts op RSG Landbou gesels oor brandstofprysverhogings en ander insetkoste-prysverhogings asook die impak daarvan.

Luister: Siekterapportering

Dr Danie Odendaal gesels op RSG Landbou met Lise Roberts oor veesiektes wat die afgelope maand aangemeld is. Vind uit na watter siektes jy...

Luister: Nuwe landelike veiligheidstruktuur in Limpopo

Landelike veiligheid in Limpopo het ’n nuwe tydvak betree toe die landelike veiligheidstrukture van TLU SA Noord en Agri Limpopo kragte saamgespan het vir...

Luister: Koffiepryse behoort stabiel te bly

Ten spyte van vrese dat koffiepryse aansienlik sal styg weens ʼn tekort aan koffiebone vanaf Brasilië en die toetrede van die Amerikaanse maatskappy Starbucks...

Luister: Die beheer van beesvirusdiaree

Die grootste uitdaging met beesvirusdiaree (BVD) is om die verspreiding van dié virus te beheer. Lise Roberts het op RSG Landbou met dr Chris van...
- Advertisement -

Latest article

poultry, bowl, vegetables, soup

Agro-processing of poultry

Faced with the current economic realities, farmers worldwide are searching for new options of surviving, as well as expanding their business. One of the...
Pannar

Grain sorghum lines still integral to Pannar

As part of managing Pannar’s sustainable business strategy, the company continues to refine and invest across its global network to sharpen focus on priority markets and crops. This helps the business drive targeted...
Pannar

Graansorghum steeds ’n integrale deel van Pannar

As deel van Pannar se bestuursposisie om volgehoue ​​en langtermyn-sukses te verseker, gaan die maatskappy voort om die nodige strategiese beleggings in sy globale besigheid te maak en dit te verfyn. Die doel is om die fokus...