SA Kaasfees vier belangrike mylpaal

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Johan Ehlers van Agri-Expo oor vanjaar se SA Kaasfees wat by Sandringham naby Stellenbosch plaasvind. Die fees vier...

Maart-veilingsnuus

Maandae is veilingsdae op RSG Landbou en daar is dié rondte sommer ‘n hele paar veilings waaroor gepraat word. Hennie Maas het met Louis Steyl...

Landbou en die ekonomie – kenner voorspel

Dawie Klopper van PSG het tydens ’n fees wat gehou is na afloop van oestyd op Kakamas, met die landbouers en sakemanne gesels oor...

Slaan wangedrag in die werksomgewing hok

Enige werkgewer sal vir jou sê, om arbeidsverhoudinge in die werksplek te bestuur, is uitdagend. En daarmee saam stel arbeidswetgewing natuurlik streng vereistes waaraan...

Beeswinkel verkort die waardeketting

Petrus van Heerden van Beeswinkel, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor die tegnologie wat hulle ingespan het om die waardeketting van beesvleisproduksie...

Plaaswerkers sing uit volle bors!

Agri’s Got Talent is ’n sosiale opheffingsprojek vir landbouwerkers en word deur Hortgro, die Sitrusprodusentevereniging, VinPro-stigting, Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf en die Wes-Kaapse Departement van Landbou...

Suiwelbedryf in afwagting op konferensie

Die Melkprodusente-organisasie se Grootkudde-konferensie is ‘n hoogtepunt op melkboere se kalender. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Philip Swart van die MPO oor...

Hoekom ‘n sojaboonheffing?

‘n Statutêre heffing vir soja-saadteling en -tegnologie is op 22 Julie 2018 deur die Minister van Landbou bekragtig. Andries Theron, Voorsitter van SACTA verduidelik...

Só klassifiseer jy lusern

Dirk Coetzee, ‘n agronoom van AGT Foods Africa gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor die interessante dormansie-klassifikasie van lusernkultivars. Luister nou na dié...

Landbou se koolstof- en watervoetspoor

Die koolstof- en watervoetspoor wat met diereproduksie verband hou, is weer in die kollig na die onlangse Wêreld Ekonomiese Forum se vergadering in Davos...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...