Wagyu-genootskap en Morgan Beef span saam

Dr. Michael Bradfield van die plaaslike Wagyu-genootskap, gesels op RSG Landbou oor die genootskap se ooreenkoms met Morgan Beef. Luister nou na dié onderhoud. RSG...

Opsoek na die volgende Santam Landbou kuilvoerkoning

Die 5de Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie is verlede jaar aangebied en die soektog het nou weer begin om die 2019 Kuilvoerkoning te vind. Hennie...

Jeugskou-seisoen in volle swang

Carin Venter, ons RSG Landbou-verteenwoordiger in die Oos-Kaap, het die 2019-Jeugskou op Tarkastad bygewoon en met verskeie rolspelers gepraat oor die jeugskou en wat...

Só gaan die sojaboonheffing die bedryf beïnvloed

Suid Afrika is ‘n netto invoerder van sojabone. Plaaslik het ons die vermoë om op die lang termyn genoeg vir ons plaaslike verbruik te...

Belastingbetaling en die boer

Ons is weer in Februarie en dit beteken dit is die einde van die 2018-belastingjaar vir talle individue en besighede. Die stadige ekonomiese groei...

SACTA gesels oor die sojaboonheffing

Gert Heyns, Uitvoerende Hoof van SACTA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hoe die oganisasie statutêre heffings in die landbou bestuur, veral met betrekking...

Wie en wat is die LRF?

Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Wayne Porter, die nuutverkose voorsitter van die Lewendehawe Registrerende Federasie. Hy brei ook onder andere meer uit...

Agbiz oor die begrotingsrede

Dr John Purchase, Hoof Uitvoerende Beampte van Agbiz, gesels op RSG Landbou oor die impak van die begroting op landbou. Luister nou na dié...

Maart-uitgawe van Farmbiz nou beskikbaar!

Hugo Lochner, redakteur van Farmbiz, vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou waarna lesers kan uitsien in die Maart-uitgawe van dié tydskrif, en brei ook uit oor die impak...

Bonsmara SA verf eersdaags Parys Rooi

Die Bonsmara-beesras is vanjaar 55 jaar oud. Hiermee saam is daar ook die Rooi Ras-geleentheid en die nasionale vroulike dierveiling wat binnekort op Parys...
- Advertisement -

Latest article

Opwindende wildveiling op die horison

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Emmanuel Nel van die Kwandwe-wildsplaas in die Oos-Kaap. Hy vertel meer oor die plaas asook hulle wildveiling...
minimumloon

‘n Landbou-blik op die minimumloon

‘n Nuwe nasionale minimumloon het op 1 Januarie vanjaar in werking getree en gemengde gevoelens by veral die landbousektor uitgelok. Jahni de Villiers van...

Uitheemse kaktusse wen veld

Verskeie uitheemse kaktus-spesies is vinnig besig om weiding te vernietig in dor, oorbeweide en geërodeerde gebiede in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap. Lise Roberts...