Goat meat excels, but supply remains limited

Due to its health value and excellent taste, goat meat has become more popular among consumers over the past few years, and goat farmers...

Poste beskikbaar by TAU Rollermeule/Veevoere

TAU Rollermeule/Veevoere is ‘n dinamiese rolspeler in die veevoerbedryf met bedieningsgebiede in Noord-Wes, Noord-Vrystaat en ‘n gedeelte van die Noord-Kaap. Die volgende poste is beskikbaar:  VEEVOEDINGKUNDIGE Standplaas:...

Listeria moenie ligtelik opgeneem word nie

Listeria is in die omgewing teenwoordig en suiwelverwerkingsaanlegte is ’n uiters gunstige omgewing waarin dié organisme kan floreer. Onlangse berigte in die media het...

Breek weg met die Laeveld Agrochem Seil-Safari

Laeveld Agrochem wou ’n oplossing vind vir twee uitdagings. Eerstens is dit nie ideaal om op ’n openbare forum waardevolle kennis en geleenthede aan...

Bekamp ensoötiese aborsie op jou plaas

In ons geveg teen die verskeidenheid dieresiektes wat produktiwiteit op plase bedreig, is kennis van die werking, kliniese tekens en bekamping van siektes van...

Skryf nou in vir Skaapskool 2018

Klik hier vir die registrasievorm en meer inligting.

So teel jy topgehalte varke

Om te meet is om te weet. So lui die deurwinterde stelling waarvan die landboubedryf die waarde maar te goed ken. Ook in varkvleisproduksie...

Aspekte van veldafronding versus plaasvoerkraal-afronding

Die argument dat boere in die waardeketting aan die kortste ent trek, is al jare met ons. Hoewel dit waar is dat die veeboer...

Beeshond: Die beesboer se beste vriend

“Kyk hoe hy ’n wilde trop beeste deur die gebergtes bring, waar geen perd sy voete kan vind nie. Hy hap na die leiers...

Hidroponiese groenvoer verhoog produksie in krisistye

Wat gaan deur ’n bees- of skaapboer se gedagtes as hy sien sy weiding is besig om af te brand, as hy in tye...
- Advertisement -

Latest article

Opwindende wildveiling op die horison

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Emmanuel Nel van die Kwandwe-wildsplaas in die Oos-Kaap. Hy vertel meer oor die plaas asook hulle wildveiling...
minimumloon

‘n Landbou-blik op die minimumloon

‘n Nuwe nasionale minimumloon het op 1 Januarie vanjaar in werking getree en gemengde gevoelens by veral die landbousektor uitgelok. Jahni de Villiers van...

Uitheemse kaktusse wen veld

Verskeie uitheemse kaktus-spesies is vinnig besig om weiding te vernietig in dor, oorbeweide en geërodeerde gebiede in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap. Lise Roberts...