Nuwe neiging terug na bulle uit suiwer rasse

Te oordeel aan die pryse wat hy die afgelope twee jaar vir sy bulle kry, glo hy daar is ’n nuwe neiging na bulle...

Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 1)

Die dalende winsgewendheid van skaapboerdery sal produsente toenemend dwing om die produktiwiteit en biologiese doeltreffendheid van hul skaapboerderye drasties te verhoog, terwyl presisieskaapboerdery in...

Heartwater costs the livestock industry millions

The prevention and treatment of heartwater cost the livestock industry millions every year. Animals die acutely from the disease, and its incidence is preventing non-resistant...

Meet wat nie gesien kan word nie

Ramkopers het al dikwels ’n bloutjie geloop as hulle ’n baie mooi en goed vetgevoerde ram aanskaf, maar wat nie oor eienskappe soos aanpasbaarheid,...

Do-it-yourself sheep farming

Bertie Swanepoel of the farm Zuurfontein in the Smithfield area first became fascinated by the idea of managing his operations with virtually no outside...

Die Volksrust Grasvelderbulklub: ’n Suksesverhaal

Die Volksrust Grasvelderbulklub is in 1993 deur dr Hannes Dreyer, George Lubbe, Frans Kruger en Frans Duminy begin. Hulle het toe reeds gesien wat...

Wees voorbereid op roofdier-aanvalle

Die afgelope somer was katastrofies vir die meeste veeboere met reën wat te laat of gladnie opgedaag het nie. Roofdiere het waarskynlik feesgevier met...

Veldbultoetsing vir veldaangepastheid

Ongeveer 75% van Suid-Afrika se oppervlakte bestaan uit veld. As die mens hierdie veld wil benut, moet hy dit in voedsel omskakel, en hiervoor...

Het die afgelope droogte ’n effek op wolproduksie gehad ?

Wolproduksie-statistiek van die 2013-14, 2014-15 en 2015-16 produksiejare is onlangs met mekaar vergelyk. Die wol wat in die 2015-16 seisoen gelewer is, is aan...

Meganisasie en arbeidsbesparing op ’n skaapplaas

Nadat hy deur sy familie in Australië bewus geraak het van hoe boere daar feitlik sonder enige hulp van buite hul boerderye bestuur, en...
- Advertisement -

Latest article

Meer oor pynbeheer by vee

Veeprodusente raak al hoe meer bewus van pynbeheer by vee. Dr Barry Coates, ‘n veearts van Boehringher Ingelheim, gesels op RSG Landbou oor dié...

Wat is permakultuur?

Kobus Kritzinger is ‘n permakultuurkonsultant en hy vertel vir RSG Landbou luisteraars van ‘n tuinprojek waarby hy betrokke is. Dit is ‘n unieke projek...

Jong, positiewe landbouleiers gevier

JP van den Berg van die Toska-omgewing in Noordwes is pas as die 2018 Toyota SA Agri SA jongboer van die jaar aangewys. Whernit...