HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

RSG Landbou: 6 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, AFSTA se kongres en ons skop af met ons nuwe...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....

RSG Landbou: 2 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Aartappels SA se navorsingwerk, Suid-Afrika se appel- en peerbedryf betree 'n opwindende nuwe hoofstuk...

RSG Landbou: 1 April 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor kunsmis prystendense, die funksie van die Nasionale Landboubemarkingsraad, en die wêreld se grootste makadamiaprodusent. Graan...

RSG Landbou: 31 Maart 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor landbou by Hoërskool Erasmus, ‘n watersuiweringsprojek in die Hartenbos-omgewing en ons ontvang die nuutse...

RSG Landbou: 30 Maart 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor wysigings in arbeidswetgewing en oor klimaatslim veeboerdery. Wysigings in arbeidswetgewing Is jy as plaaseienaar bewus van...

RSG Landbou: 26 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor bek-en-klouseer se impak op die veebedryf, die doel van die Overberg Jongooiklub, ons ontvang...

RSG Landbou: 25 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor herlewingslandbou, Februarie se aartappelpryse en ons ontvang die maandelikse internasionale landbounuus. Herlewingslandbou Waarom word herlewingslandbou en...

RSG Landbou: 24 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit or die koringbedryf, hidrobreking in die Karoo en ons ontvang die nuutse wolmarkverslag. Koringbedryf onder bespreking Koringproduksie,...

RSG Landbou: 23 Maart 2026 – geborg deur Bonsmara SA

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor WRSA se 20ste bestaansjaar, TLU SA se jongboerkonferensie, Graan SA se werkgroepsessies en Bonsmara...

RSG Landbou: 19 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Bloemskou se landbouprogram, Williston-skou se melkbokskou en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte en vleispryse. Bloemskou...

RSG Landbou: 18 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor klimaatsverandering, veranderinge in die Seta-omgewing en bykomende kraghulpbronne vir uitvoere. Klimaatsverandering Die veebedryf word dikwels uitgewys...

RSG Landbou: 17 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou gesels ons met die 2025 Lamb Champs-wenner, ons vind meer uit oor risikobestuur in die rooivleisbedryf en ons ontvang...

RSG Landbou: 16 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor wat veediefstalsake so ingewikkeld en moeilik maak om op te los, koffie-verbouing by Lutzville...

RSG Landbou: 12 Maart 2026 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou hoor ons meer oor verskillende skoue wat onlangs plaas gevind het en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte en vleispryse. Skou-oggend As...

RSG Landbou: 11 Maart 2026 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor gebruikte sampioene as veevoer, Hotspot Cattle se streng seleksiekriteria en ons hoor van...

RSG Landbou: 10 Maart 2026 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor dieregenomika vir Merino-skaapboere, die impak van Afrika-varkpes op die varkbedryf en ons ontvang die...

RSG Landbou: 9 Maart 2026 – geborg deur BKB

In vandag se RSG Landbou vind ons uit waarom Suid-Afrikaanse olyfolie so duur is, die rol van beeste se vel en Ceres Fruit Growers...

RSG Landbou: 5 Maart 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 Hollard Game Changer-toekenning, veiligheid van melk op ons winkelrakke en ons ontvang...

RSG Landbou: 4 Maart 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die Agri Securitas Trustfonds wat R1 miljoen ryker geword het en ons ontvang terugvoer...

RSG Landbou: 3 Maart 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Vetkraal Angoras se suksesse en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag. Vetkraal Angoras In vanoggend se RSG...

RSG Landbou: 2 Maart 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die DESTiny-model, Pioneer se 100ste verjaarsdag en die impak wat die Tongaat Hulett-likwidasie-aansoek op...

RSG Landbou: 26 Februarie 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor rooibos-uitvoere en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte, vleispryse en witmieliepryse. Rooibos-uitvoere Rooibos-uitvoere het in 2025 vir...

RSG Landbou: 25 Februarie 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor nuwe navorsing oor die koolstofvoetspoor van wol en ons ontvang die nuutste internasionale landbounuus. Koolstofvoetspoor...

RSG Landbou: 24 Februarie 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die oorlewing van plante, diere en landbou in die Kalahari- en Karoo-streke en ons...

RSG Landbou: 23 Februarie 2026 – geborg deur Pioneer Saad

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die vleisbeesgenomikaprojek se klimaatswerkswinkel en verskillende mieliekultivars vir kuilvoer. BGP klimaatswerkswinkel Om die vleisbeesbedryf se mededingendheid...

RSG Landbou: 19 Februarie 2026 – geborg deur Omnicure

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor kaktusspesies wat ‘n probleem op plase is en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte en...

RSG Landbou: 18 Februarie 2026 – geborg deur Omnicure

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor die appel- en peer-oesseisoen en Omnicure deel 'n paar wenke vir die beheer en...

RSG Landbou: 17 Februarie 2026 – geborg deur Omnicure

In vandag se RSG Landbou vind ons uit waarom is boerbokvleis nie algemeen op winkelrakke in Suid-Afrika beskikbaar nie en ons ontvang die nuutste...

RSG Landbou: 16 Februarie 2026 – geborg deur Omnicure

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor DNS-toetsing by vee, ons hoor wat in Januarie met aartappelpryse gebeur het en die...