Weston Landbouskool se Percheron-perde floreer

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek, wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Douglas Robertson is die skoolhoof by die Weston Landbouskool...

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Kobus Bester 'n Simbra teler en Oubaas Breytenbach van...

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Anri Potgieter van Hoërskool Hendrik Potgieter gesels op RSG...

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek

Die PLAAS Landboujeugstigting se Veeplaas-kuddeprojek wat saam met telersorganisasies en skole onderneem word, verloop uitstekend. Frikkie van Zyl van die sogenaamde Blouskool op Kroonstad,...

Meer oor Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die gewilde Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie wat deur Plaas Media aangebied word, het weer vanjaar ‘n reuse getal inskrywings ontvang. Dit is duidelik dat...

Charolais skitter by Hoërskool Stella

Spoggerige Charolais-beeste loop sedert Augustus 2017 by Hoërskool Stella in die Noordwes-provinsie. Dié diere is as deel van die Veeplaas Skolekuddeprojek deur die Charolais...

Dit gaan goed met die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet

Ons het gaan inloer by die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet, wat op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Kuilvoer is koning!

In 22 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas kuier verskeie gaste in die ateljee om ons meer te vertel oor die 2018 Santam Landbou Nasionale...

Eerste #youngauctioneers 2019-finaliste kwalifiseer

Met die 2018-weergawe van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie wat by ALFA 2018 afgehandel is, is dit nou tyd vir finaliste om vir...

Terugvoer oor ALFA 2018

Tydens die afgelope ALFA vee-ekspo by die Afridome in Parys, is talle veeverwante kompetisies aangebied. Die mede-organiseerder, Albert Loubser, praat op RSG Landbou oor...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...