Home Plaas Media Santam Agriculture National Silage Competition

Santam Agriculture National Silage Competition

The Santam Agriculture National Silage Competition is hosted annually in cooperation with Veeplaas and Stockfarm. The purpose of the competition is to make a contribution towards the promotion of good silage practices. Every year the search is on for South Africa’s next silage king. For more information, contact Albert Loubser at 082 562 2188 or albert@veeplaas.co.za

Grootplaas kyk terug na die 2017 kuilvoerkompetisie

Kyk 6 November 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Gordon Brown en Magda du Toit. In die episode: Ons fokus weer op kuilvoer, ná...

Santam Landbou weer kuilvoerkompetisie se naamborg

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel van die...

Terugflits: 2017 Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel hiervan is...

2017 Santam Landbou kuilvoerkoning bekend

Een van die hoogtepunte tydens die spoggerige ALFA 2017 dinee was die bekendmaking van die 2017 Santam Landbou kuilvoerkoning. Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie...

#Kuilvoerkoning se kategoriewenners bekend

Met die bekendmaking van die kategoriewenners van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie op die eerste dag van ALFA 2017, bou die afwagting op na...

Santam Landbou #kuilvoerkoning-finaliste bekend

Nadat meer as 10 000km afgelê is om kuilvoermonsters te neem vir die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, en dié monsters na plaaslike én Amerikaanse laboratoriums...

Every silage analysis tells a story

Every so often a producer or his nutritionist has to analyse his silage. Part of the Santam Agriculture National Silage Competition, hosted by Stockfarm/Veeplaas,...

Wat sê kuilvoerontledings vir ons?

Dit gebeur dikwels dat ’n produsent of sy voedingkundige ’n ontleding van sy kuilvoer laat doen. Wat sê kuilvoerontledings vir ons? In die Santam Landbou Nasionale...

Kuilvoerkoning laat die wiele rol

Twee studente van die Universiteit van die Vrystaat, Evan Macdonald en Kobie van der Walt, het oor ’n tydperk van drie weke die land...

Is jy die volgende Santam Landbou #kuilvoerkoning?

Word deel van die kuilvoer-elite wanneer die 2017 Santam Landbou Kuilvoerkoning gekroon word. Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks in samewerking met Veeplaas...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...