Santam Agriculture National Silage Competition

The Santam Agriculture National Silage Competition is hosted annually in cooperation with Veeplaas and Stockfarm. The purpose of the competition is to make a contribution towards the promotion of good silage practices. Every year the search is on for South Africa’s next silage king. For more information, contact Albert Loubser at 082 562 2188 or albert@veeplaas.co.za

Radio: Maak van kuilvoer in silosakke

Richardt Venter van AgSci Unlimited vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor ’n nuwe manier van kuilvoermaak wat aan die toeneem is, naamlik om kuilvoer...

Radio: Kuilvoerfinalis deel suksesse

Gordon Brown, die eienaar van Bag Afrika, was nie net ‘n finalis in vanjaar se kuilvoerkompetisie nie, maar het ook algeheel tweede geëindig. Hy...

Radio: Kuilvoerkompetisie se impak groei

Richardt Venter, koördineerder van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, praat op RSG Landbou oor dié kompetisie se toenemende gewildheid en die uitstekende inskrywings wat...

Grootplaas kyk terug na die 2017 kuilvoerkompetisie

Kyk 6 November 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Gordon Brown en Magda du Toit. In die episode: Ons fokus weer op kuilvoer, ná...

Santam Landbou weer kuilvoerkompetisie se naamborg

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel van die...

Terugflits: 2017 Santam Landbou Nasionale kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel hiervan is...

Radio: Standaard van Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die finale rondte van die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het in September by ALFA 2017 plaasgevind. Prof Robin Meeske gesels met RSG Landbou-luisteraars oor...

Luister: Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Gerhard Diedericks, hoof van Santam Landbou, praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie wat pas afgehandel is. Luister...

Nog ‘n suksesvolle Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks deur Veeplaas en Stockfarm aangebied en is vanjaar vir die vierde keer gehou. Die doel van die...

Luister: Wie is die 2017 Santam Landbou kuilvoerkoning?

Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie se konferensie en prysuitdeling het verlede week tydens ALFA 2017 plaasgevind. Richardt Venter, mede-koördineerder van die kompetisie, gesels op...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...