Santam Agriculture National Silage Competition

The Santam Agriculture National Silage Competition is hosted annually in cooperation with Veeplaas and Stockfarm. The purpose of the competition is to make a contribution towards the promotion of good silage practices. Every year the search is on for South Africa’s next silage king. For more information, contact Albert Loubser at 082 562 2188 or albert@veeplaas.co.za

Is jy die volgende Santam Landbou #kuilvoerkoning?

Word deel van die kuilvoer-elite wanneer die 2017 Santam Landbou Kuilvoerkoning gekroon word. Die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie word jaarliks in samewerking met Veeplaas...

Are you the next Santam Agriculture #SilageKing?

Become part of the silage industry elite when the 2017 Santam Agriculture Silage King is announced. The Santam Agriculture National Silage Competition is hosted...

#Kuilvoerkoning: Maak kragvoer van jou kuilvoer

In 17 Maart 2017 se episode van Grootplaas is daar veral gefokus op kuilvoer. Albert van Rensburg van Biomin Animal Health gesels oor kuilvoer...

Luister: Santam Landbou/Veeplaas Kuilvoerkoning

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met die 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning, Bennie van Greunen, asook Manus Pretorius wat tweede plek behaal het en...

Van Greunens is 2016 Santam Landbou Kuilvoerkoning

“Die inskrywings vir die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie het ’n baie goeie standaard gehandhaaf. Dit is veral betekenisvol as jy in ag neem...

Kuilvoer SA hou eerste vergadering

Suid-Afrika se nasionale kuilvoervereniging is in 2016 by Monsanto SA se kuilvoerkongres tydens Alfa 2016 gestig. Dié vereniging het ontstaan uit samewerking vir die...

Luister: Monsanto ondersteun nasionale kuilvoerkompetisie

Pieter Smit, Monsanto se bemarkingshoof vir saad en biotegnologie, het met RSG Landbou-luisteraars gesels oor Monsanto se betrokkenheid by die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie,...

Meer oor #kuilvoerkoning op Grootplaas

In 10 Februarie 2017 se Grootplaas het Richardt Venter, voorsitter van die Nasionale kuilvoervereniging en kuilvoerkonsultant van AgSci Unlimited, vertel oor hoe die 2016 Santam Landbou...

Kyk: 10 Februarie op Grootplaas

Kyk 10 Februarie 2017 se Grootplaas met Richardt Venter, Louis Steyl en Corné Liebenberg Richardt Venter, voorsitter van die Nasionale kuilvoervereniging en kuilvoerkonsultant...

Hoor meer oor die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie

Die wenner van die 2016 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie, in samewerking met Veeplaas en Stockfarm, word amper aangekondig. Ons gesels met Richardt Venter, voorsitter...
- Advertisement -

Latest article

SA-sybokhaar laat wêreldrekords spat

Om R530 per kilogram vir sybokhaar te kry, wil gedoen wees!  In RSG Landbou gesels Lise Roberts met Willem Wagener van die plaas Koenielaagte...

Data-insameling is krities vir landbougroei

Om belanghebbendes in die landbou- en voedselsektore voldoende in te lig oor wat ekonomies in hierdie sektore relevant is, moet data op ‘n effektiewe...

Ag undergrads awarded comprehensive Standard Bank bursaries

University of Pretoria undergraduates Shampie Doko and Lunga Khumalo of the Department of Agricultural Economics, Extension and Rural Development were recently awarded the Standard...