Home Projects Toyota SA National Young Auctioneer Competition

Toyota SA National Young Auctioneer Competition

The Toyota SA National Young Auctioneer Competition was initiated in 2013 by Veeplaas and Stockfarm magazines. The competition is held to promote the livestock auctioneering profession, one of the pillars of the South African livestock industry. Participants are judged in categories according to rostrum performance, livestock knowledge and industry knowledge.
For more information, contact Albert Loubser on 082 562 2188 or albert@plaasmedia.co.za

Barco maak gereed vir #youngauctioneers @ #ALFA2018

Ter voorbereiding van die nasionale rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie, wat in September vanjaar by ALFA 2018 plaasvind, is ’n sentrale...

Neem deel aan #youngauctioneers 2018 by Bloemskou

Wou jy nog altyd weet hoe dit voel om ’n afslaer te wees? Is jy dalk sommer jou eie afslaer in die stort of by...

Skryf nou in vir #youngauctioneers 2018

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het einde 2017 reeds...

#youngauctioneers: Laat die hamers val in 2018

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie word in 2018 vir die sesde agtereenvolgende jaar gehou. Die 2018-weergawe van die kompetisie het met die Wes-Kaapse...

Afslaers ding mee by #AELivestock

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie sal in 2018 vir die vyfde agtereenvolgende jaar gehou word. Die kompetisie het ten doel om die lewendehawe-afslaersberoep...

Top Toyota SA #youngauctioneers gekroon by #ALFA2017

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is vir die eerste keer in 2015 deur die landboutydskrifte, Veeplaas en Stockfarm, aangebied. Die kompetisie word gehou...

Twee Bekker-leerlinge kwalifiseer vir #youngauctioneers by ALFA 2017

As deel van die streekgeleenthede van die Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie is ’n skole-uitdaging tydens die onlangse Wagpos Boerefees gehou. Leerlinge kon dié...

Val Boeredag lewer #youngauctioneers-finalis op

Die volgende in ’n reeks streeksrondtes van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is tydens die onlangse Val-boeredag gehou. Deelnemers het meegeding om ’n...

Amerikaanse afslaer gesels

Jerick Miller, ‘n afslaer uit Iowa, het tydens Nampo aan die heel eerste Toyota SA Internasionale Jong Afslaerskompetisie deelgeneem. Hy gesels met RSG-luisteraars oor die...

Royal Show delivers KZN Toyota SA #youngauctioneers finalist

The KZN regional round of the 2017 Toyota SA National Young Auctioneers Competition, hosted in conjunction with Veeplaas and Stockfarm, was held at the...
- Advertisement -

Latest article

Meer oor pynbeheer by vee

Veeprodusente raak al hoe meer bewus van pynbeheer by vee. Dr Barry Coates, ‘n veearts van Boehringher Ingelheim, gesels op RSG Landbou oor dié...

Wat is permakultuur?

Kobus Kritzinger is ‘n permakultuurkonsultant en hy vertel vir RSG Landbou luisteraars van ‘n tuinprojek waarby hy betrokke is. Dit is ‘n unieke projek...

Jong, positiewe landbouleiers gevier

JP van den Berg van die Toska-omgewing in Noordwes is pas as die 2018 Toyota SA Agri SA jongboer van die jaar aangewys. Whernit...