Monday, September 16, 2019

Toyota SA National Young Auctioneer Competition

The Toyota SA National Young Auctioneer Competition Competition was initiated in 2013 by Veeplaas and Stockfarm magazines. The competition is held to promote the livestock auctioneering profession, one of the pillars of the South African livestock industry. Participants are judged in categories according to rostrum performance, livestock knowledge and industry knowledge.
For more information, contact Albert Loubser on 082 562 2188 or albert@plaasmedia.co.za

Afslaers ding mee by #AELivestock

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie sal in 2018 vir die vyfde agtereenvolgende jaar gehou word. Die kompetisie het ten doel om die lewendehawe-afslaersberoep...

Top Toyota SA #youngauctioneers gekroon by #ALFA2017

Die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is vir die eerste keer in 2015 deur die landboutydskrifte, Veeplaas en Stockfarm, aangebied. Die kompetisie word gehou...

Twee Bekker-leerlinge kwalifiseer vir #youngauctioneers by ALFA 2017

As deel van die streekgeleenthede van die Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie is ’n skole-uitdaging tydens die onlangse Wagpos Boerefees gehou. Leerlinge kon dié...

Val Boeredag lewer #youngauctioneers-finalis op

Die volgende in ’n reeks streeksrondtes van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is tydens die onlangse Val-boeredag gehou. Deelnemers het meegeding om ’n...

Royal Show delivers KZN Toyota SA #youngauctioneers finalist

The KZN regional round of the 2017 Toyota SA National Young Auctioneers Competition, hosted in conjunction with Veeplaas and Stockfarm, was held at the...

Enter now for the KZN Toyota SA #youngauctioneers regional competition

Enter now for the KZN regional competition of the Toyota SA National Young Auctioneers Competition to be held during the Royal Show in Pietermaritzburg...

Nog ’n finalis in 2017 Toyota SA #youngauctioneers

Die vyfde rondte van die Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie, wat die eerste keer in 2013 in samewerking met Veeplaas en Stockfarm aangebied is,...

Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie streeksrondte by Bloemskou

Die Bloemskou vind vanjaar van 27 April tot 7 Mei plaas en ’n fees van aktiwiteite word beplan. Een van die hoogtepunte is die...

2017 Toyota SA #youngauctioneers kry eerste finalis

Die eerste streeksrondte in die 2017 Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie is op 3 Maart 2017 tydens Ermelo-skou gehou. Die 2017-kompetisie sal in die vorm van tien...

Toyota SA continues to support young auctioneer competition

The Toyota SA National Young Auctioneer Competition was first hosted in 2013, in cooperation with the agricultural magazines Veeplaas and Stockfarm. Toyota SA has...
- Advertisement -

LATEST NEWS

MUST READ