Home Projects Veeplaas intensiewe skaapskool

Veeplaas intensiewe skaapskool

Die Veeplaas Intensiewe Skaapskool is ‘n gesamentlike poging deur Veeplaas en bekende skaapboere, Karen en Manie Wessels, om kommersiële en aspirerende skaapboere se vaardighede in intensiewe skaapboerdery op te skerp.

Luister: Veeplaas intensiewe skaapproduksieskool

Dr Karin Wessels van Mamre Dormers gesels met RSG-luiteraars oor die Veeplaas intensiewe skaapproduksieskool wat onlangs in samewerking met Mamre Dormers en die Die...

Luister: Intensiewe skaapproduksie

Frikkie Maré van die Departement van Landbou-Ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels met RSG-luisteraars oor dié nuwe boerderykonsep. Luister nou na dié...

Logistiek: Veeplaas Intensiewe Skaapproduksieskool

Die Veeplaas Intensiewe Skaapproduksieskool, in samewerking met Mamré Dormers en Die Eenheid in Lewendehawe Ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, vind van 18...

Luister: Veeplaas Intensiewe Skaapproduksieskool

Tiaan Herbst, bemarkingskoördineerder van Plaas Publishing, die uitgewer van Veeplaas, het belangrike inligting met RSG Landbou-luisteraars gedeel oor die gewilde jaarlikse Veeplaas Intensiewe Skaapproduksieskool....

Intensiewe skaapproduksieskool werp vrugte af

Toe sowat 140 boere en voornemende boere onlangs by Golden Gate in die Oos-Vrystaat bymekaarkom om ’n drie dae lange intensiewe skaapproduksieskool by te...
- Advertisement -

Latest article

Nampo Kaap bars uit sy nate

Kyk weer 25 September 2018 se Grootplaas met Jannie de Villiers en Frans van Eden. Nampo het vanjaar vir die 1ste keer sy boetie in...

Nampo Kaap oortref alle verwagtinge

Die Overberg in die Wes-Kaap het behoorlik getiekiedraai tydens Graan SA se eerste unieke Nampo Kaap, wat van 12 tot 14 September by Bredasdorp...

Fashion houses pledge to ban mohair

Top fashion houses such as Ralph Lauren and Gucci have pledged not to use mohair in future fashion collections. This follows the exposé lead...