Charolais skitter by Hoërskool Stella

Spoggerige Charolais-beeste loop sedert Augustus 2017 by Hoërskool Stella in die Noordwes-provinsie. Dié diere is as deel van die Veeplaas Skolekuddeprojek deur die Charolais...

Dit gaan goed met die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet

Ons het gaan inloer by die Veeplaas Balfour Hugenoot-stoet, wat op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet bring sukses

’n Suksesvolle boeredag is vir die tweede agtereenvolgende jaar by Unicom Sekondêre Landbouskool naby Tweespruit gehou. Die dag is in samewerking met Braunvieh SA...

Unicom en Braunvieh SA hou suksesvolle boeredag

’n Suksesvolle boeredag is vir die tweede agtereenvolgende jaar by Unicom Sekondêre Landbouskool naby Tweespruit gehou. Die dag is in samewerking met Braunvieh SA...

Landbouskool Hendrik Potgieter se Dexters presteer uitstekend

Landbouskool Hendrik Potgieter op Reddersburg het vroeg in 2017 hul eerste Dexters deur die Veeplaas Skole-stoetveeprojek ontvang en so is die Veeplaas Landbouskool Hendrik...

Hoërskool Bekker se Afrikaner-kudde floreer

Veeplaas beskou homself as ’n integrale deel van die Suid-Afrikaanse veebedryf en het in hierdie gees die Veeplaas Skole-kuddeprojek vir landbouskole geformuleer. Jannie Badenhorst...

Brafords blink uit by MLA

’n Florerende Braford-stoet en SA Vleismerino (SAVM)-kudde word as deel van die Veeplaas Skole-kuddeprojek by Morgenzon Landbou-akademie gehuisves. Die beeste en skape speel ’n...

Simmentaler-skolekudde wys sy staal by jeugskoue

Hoërskool Sannieshof in Noordwes het ’n paar maande gelede ’n Simmentaler-stoet van Veeplaas en die Simmentaler-genootskap ontvang as deel van die Veeplaas Skole-kuddeprojek. Verskeie...

Hugenoot-stoet in Balfour blink uit

Veeplaas beskou homself as deel van die Suid-Afrikaanse veebedryf en waardeketting, en het in hierdie gees sy Veeplaas Skole-kuddeprojek vir landbouskole geformuleer. Die Gekombineerde...

Veeplaas Boland Brahman stud: Dream it, do it

We recently checked in with the Veeplaas Boland Brahman stud, one of the very first herds established as part of the Veeplaas School Herds project. “The...
- Advertisement -

Latest article

Op RSG Landbou aanstaande week

Maandag, 21 Januarie Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in...

Avocado extracts market overview

The avocado market has seen a global surge in demand over the past few years. Mexico has exported greater volumes of avocados to China...

Só lyk ‘n Kode van Beste Praktyk op die plaas

“Baie teorieë is bedink en dik dokumente geskryf oor die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) se Kode van Beste Praktyk vir veeboere. Ek glo egter die meeste...