Thursday, April 25, 2019
Home Plaas Media Plaas Landboujeugstigting

Plaas Landboujeugstigting

Die PLAAS Landboujeugstigting is tydens ALFA 2017 amptelik gevestig as die sambreelliggaam wat na die Veeplaas-kuddeprojekte en ander projekte wat daaruit mag voortspruit, omsien.
Vir meer inligting, kontak Albert Loubser op 082 562 2188 of albert@plaasmedia.co.za