SAVM-skolekudde sorg vir waardetoevoeging

’n Groeiende SA Vleismerino (SAVM)-kudde, wat deel vorm van die Veeplaas Skole-kuddeprojek, is nou deel van die boerdery-aktiwiteite by Morgenzon Landbou-Akademie (MLA). Die Veeplaas...

Hoër Landbouskool Oakdale kry Sussex-beeste

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se bande met die Sussex-ras is verder versterk toe hulle op 23 Januarie 2018 verse deur die Veeplaas Skole-kuddeprojek...

Sannieshof kry Simmentalers

Verskeie Simmentaler-telers het onlangs by Hoërskool Sannieshof besoek afgelê vir die bekendstelling van die Veeplaas Sannieshof Simmentaler-kudde. Dit is die 14de kudde wat in...

Luister: Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet

Hennie Maas van RSG Landbou praat met Francois Hattingh, skoolhoof van Unicom Landbouskool op Tweespruit, oor hul deelname aan die Veeplaas Skole-kuddeprojek. Luister nou...

Suksesvolle inligtingsdag by Unicom Landbouskool

’n Baie suksesvolle inligtingsdag is onlangs deur Braunvieh SA, Veeplaas en Unicom Sekondêre Landbouskool aangebied. Die Veeplaas Braunvieh-stoet word as deel van die Veeplaas...

Luister: Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet

Gawie Naudé van die Braunvieh-telersgenootskap vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hul deelname aan die Veeplaas Skole-kuddeprojek by Unicom Landbouskool naby Tweespruit in die...

Veeplaas Unicom Braunvieh-stoet is tuis

Die Veeplaas skole-kuddeprojek se Unicom Braunvieh-stoet is reeds gedurende Bloemskou 2017 bekendgestel met ’n simboliese oorhandiging aan leerlinge en onderwysers van die skool. Kort...

Luister: Veeplaas Hoërskool Bekker Afrikanerstoet

Hennie Maas van RSG Landbou praat met dr Pieter de Kock, president van die Afrikaner-telersgenootskap, oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam Hoërskool...

Luister: Veeplaas Dexterstoet

Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Ockie Barnard van die Dexter-genootskap oor hulle deelname aan die Veeplaas Skolekuddeprojek saam met die Landbouskool Hendrik...

Luister: Veeplaas Afrikaner-stoet

Die Veeplaas Afrikaner-stoet was die eerste stoet in die Veeplaas skole-kuddeprojek en is reeds in 2016 by die Hoërskool Bekker in Magaliesburg gevestig. Die...
- Advertisement -

Latest article

poultry, bowl, vegetables, soup

Agro-processing of poultry

Faced with the current economic realities, farmers worldwide are searching for new options of surviving, as well as expanding their business. One of the...
Pannar

Grain sorghum lines still integral to Pannar

As part of managing Pannar’s sustainable business strategy, the company continues to refine and invest across its global network to sharpen focus on priority markets and crops. This helps the business drive targeted...
Pannar

Graansorghum steeds ’n integrale deel van Pannar

As deel van Pannar se bestuursposisie om volgehoue ​​en langtermyn-sukses te verseker, gaan die maatskappy voort om die nodige strategiese beleggings in sy globale besigheid te maak en dit te verfyn. Die doel is om die fokus...