Grootplaas: Veeplaas Skole-kuddeprojek

In 5 Junie se Grootplaas het Brian Callaghan van Hoërskool Bekker gesels oor die Veeplaas skole-kuddeprojek.

Luister: Beefmaster Veeplaas skole-kuddeprojek

Dave Armitage van die Beefmasters-telergenootskap, gesels met RSG-luisteraars oor hulle deelname aan die Veeplaas skole-kuddeprojek by Weston Landoukollege in Mooirivier, Kwazulu-Natal. Luister nou na dié...

Veeplaas se Hugenoot-stoet vind tuiste in Balfour

Die Veeplaas skole-kuddeprojek het dié week nog momentum gekry toe sy Hugenoot-stoet op 1 Maart 2017 by die Gekombineerde Skool Balfour gevestig is. Die stoet word...

Veeplaas Dexter-stoet kry ’n tuiste

Die Veeplaas skole-kuddeprojek het dié week nog momentum gekry toe sy Dexter-stoet op 21 Februarie 2017 by die Landbouskool Hendrik Potgieter in Reddersburg gevestig...

Luister: Die Veeplaas skole-kuddeprojek groei

WA Lombard, koördineerder van die Veeplaas skole-kuddeprojek, het belangrike inligting met RSG Landbou-luisteraars gedeel oor die jongste verwikkelinge in dié projek. Luister hier na die...
- Advertisement -

Latest article

poultry, bowl, vegetables, soup

Agro-processing of poultry

Faced with the current economic realities, farmers worldwide are searching for new options of surviving, as well as expanding their business. One of the...
Pannar

Grain sorghum lines still integral to Pannar

As part of managing Pannar’s sustainable business strategy, the company continues to refine and invest across its global network to sharpen focus on priority markets and crops. This helps the business drive targeted...
Pannar

Graansorghum steeds ’n integrale deel van Pannar

As deel van Pannar se bestuursposisie om volgehoue ​​en langtermyn-sukses te verseker, gaan die maatskappy voort om die nodige strategiese beleggings in sy globale besigheid te maak en dit te verfyn. Die doel is om die fokus...