Monday, September 16, 2019
Home Plaas Media Zoetis intensiewe skaapboer van die jaar

Zoetis intensiewe skaapboer van die jaar

Intensiewe skaapboerdery is ‘n praktyk wat behoorlik vlam vat in die veebedryf. Die dieregesondheidsmaatskappy, Zoetis, het met ander rolspelers hande gevat om erkenning aan uitblinkers in die bedryf te gee met die intensiewe skaapboer van die jaar-kompetisie.

Vir meer inligting, kontak dr Frikkie Maré by 084 446 6787

No posts to display