“Cattle drive” in Elandskloof

0
53

Carin Venter, RSG Landbou se medewerker in die Oos-Kaap, gesels met Julie Truter van Karoo Ranching oor die onlangse “cattle drive” wat by hulle in Elandskloof plaasgevind het. Dan is daar ook ‘n gesprek met die familie oor die Karoo Ranching-ervaring. Luister nou na die lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here