Presisieboerdery het die lig opnuut op die belangrikheid van data in boerdery geplaas, maar die aanwending van hierdie data, bly ‘n kuns. Hugo Le Roux vertel meer in 27 Maart 2020 se Grootplaas van hoe Climate FieldView die gebruik van data vir boere vergemaklik.

Daarna kyk ons na ‘n interessante insetsel van Rina Belcher van Belnori Boetiek Kaasmakery. Rina het al verskeie toekennings met haar unieke bokmelkkaas ingepalm.

Inhoudsborg: Bayer

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.