Kyk 12 Februarie se Grootplaas met Corli Botha en John Purchase.

In die episode:

  • Nasionale Rooibosdag is op 16 Januarie gevier. Corli Botha van Koekedoor-faam gesels oor dié eg Suid-Afrikaanse handelsmerk en produk. Sy gee ook wenke oor die gebruik van Rooibostee in verskeie disse.
  • John Purchase van Agbiz gee ‘n agter-die-skerms-kykie na die Agbiz-kongres wat in Junie vanjaar plaasvind.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here