Corteva Agriscience is ‘n splinternuwe landboumaatskappy met meer as 200 jaar se gesamentlike ervaring en ‘n ryk erfenis. Plaas Media het gedurende #Nampo2019 by hulle gaan inloer en met Tony Esmeraldo gesels. Ons kyk in 11 Junie 2019 se aflewering van Grootplaas na hierdie insetsel. Daarna kyk ons hoe die SA Kaasfees vanjaar afgeloop het, en dan kuier Luan van der Walt van Graan SA in die ateljee. Hy gesels oor verwikkelinge in die plaaslike en internasionale graanmark. 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas