COVID-19-inperking: Saai verskaf platform vir reisdokumente

Saai, die organisasie vir familieboere, het ’n webgebaseerde platform vir familieboere en hul werkers geskep waar noodsaaklike reisdokumente wat tydens die verpligte 21 dae lange COVID-19-inperking benodig word, opgelaai kan word. Landbou- en voedselvoorsieningverwante operasies, insluitend boerdery-, veeartsenykundige en plantegesondheid-diensverskaffers, plaagbeheerdienste, en chemiese en kunsmisverskaffers is geklassifiseer as noodsaaklike dienste vir volgehoue besighede om die … Continue reading COVID-19-inperking: Saai verskaf platform vir reisdokumente