Indien jy op soek is na Bonsmara-genetika wat beproef is vir onder meer doeltreffende voeromset, maak seker dat jy Sernick Bonsmara se 40ste produksieveiling naby Edenville op 1 Junie 2018 bywoon. Meer as 650 stoet- en kommersiële diere sal op die veiling aangebied word. Dié aanbod sluit 50 bulle in wat deur Face C-toetse is.

Vir meer inligting besoek www.sernick.co.za of kontak Nick Serfontein by 082 554 7690.

Klik hier vir meer inligting oor die bulle op aanbod.

Klik hier vir meer inligting oor bulle op aanbod se stambome en prestasiedata.

Klik hier vir die bulle op aanbod se teelwaardes.

Klik hier vir meer inligting oor die koeie op aanbod.