Werknemers wat vir diens aanmeld onder die invloed van dagga, drank, dwelms, ens. is ‘n groot probleem vir werkgewers. Die gebruik van dwelms beïnvloed die visie, spraak, koördinering en reaksietyd van ‘n werknemer. Werknemers wat met masjinerie werk of ‘n voertuig bestuur en wat onder die invloed van hierdie soort dwelms is, hou ‘n hoë risiko in aan die werkgewer, hulself en hul kollegas.        Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie gee in die episode van Plaas TV vir ons meer perspektief hieroor.

Dan is daar soms verwarring tussen veeboere en owerhede oor watter identifikasie of merke op vee geldig is, Herman Labuschagne van SA Stamboek verskaf meer duidelikheid.

Kyk dit nou hier op PlaasTV / FarmTV.

Presenters dressed by Jonsson Workwear#jonssonworkwear

Weerborg/Weather Sponsor: Virbac

Who is Virbac?
Virbac RSA is a veterinary pharmaceutical company concerning itself with the warehousing and manufacture of Act 36 liquids, tablets and pesticide products, secondary packaging (where applicable), marketing and distribution of veterinary products. Virbac RSA is one of the few GMP (Good Manufacture Practice) approved veterinary facilities in South Africa and maintains the high standard required by the M.C.C. (Medicine Control Council) and other statutory bodies.

Plaas TV, Farm TV, citrus Agter die skerms: Plaas TV / Farm TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak. Dit is alles op die Suid- en Suider- Afrikaanse landboubedryf gefokus.

TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.