Rob Visser, die eienaar van Dalewood Fromage, wie se Huguenot-kaas tydens die 2017 World Cheese Awards as die gesamentlike 3de beste kaas in die wêreld aangewys is, praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor dié onderneming en hul kaasmakery naby Stellenbosch. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.