Dawie Maree van FNB Landbou is die Plaas Landboujeugstigting stigting se voorsitter en hy vertel meer op RSG Landbou oor waarom hulle by die projek betrokke geraak het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.