Dr Theo de Jager kuier op 3 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee en hy gesels onder andere oor die feit dat hy vir ‘n tweede termyn as president van die Wêreldlandbou-organisasie (WLO) aangestel is. Hy verduidelik ook wat dit vir Suid-Afrika se landboubedryf beteken. Die hedendaagse Suid-Afrikaanse boer het baie hooi op sy vurk en kan nie nog met swak kliëntediens ook gekonfronteer word nie. Helanie van der Sandt van Nutri Feeds vertel waarom hulle as veevoerverskaffer, juis soveel klem op kliëntediens plaas.

Inhoudsborg: Nutri Feeds

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas