Die bek-en-klouseerkrisis is nog vars in ons geheue en lank nie verby nie. Dit het die aandag opnuut op die gesondheidsertifisering van diere op plaasvlak geplaas. Dr Danie Odendaal van Veearts Netwerk gesels in 28 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kuier Mpho Sekgala van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye in die ateljee, om oor die invoerregulasies rondom houtverpakkingsmateriaal te gesels.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.