Kalf- en lamtyd het aangebreek. Maar saam met die vreugde wat die nuwe toevoegings tot ‘n veeboerdery bring, kom daar ook ‘n hele paar nuwe uitdagings. Een hiervan is diarree. Dokter Didi Claassen van Afrivet gesels in 22 Oktober 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Inhoudsborg: Afrivet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas