In Donderdag se RSG Landbou is daar ‘n gesprek met David Human van Zoetis oor ‘n kompetisie vir boere wat intensief met skape boer. Daarna gesels Lise Roberts met Andries Potgieter oor die bewaring van die enigste oorblywende noordelike witrenosters en daar is meer inligting oor die byprodukte van die alpaca-bedryf. Die Welkom Volkskool vertel ons meer oor hulle besoek aan Nampo. Luister nou na al dié lekker onderhoude.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Zoetis.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.