Die sojaboonbedryf is die afgelope ruk in die kollig as gevolg van die heffing wat saadtegnologie in die bedryf sal bevorder. Afgesien hiervan, het sojaboonproduksie ook oor die afgelope paar jaar heelwat groei getoon. Corné Louw van Graan SA gesels op 11 Maart 2019 se aflewering van Grootplaas hieroor. Daarna vertel dr Roelof Botha ons watter effek die onlangse begrotingsrede op die sektor gaan hê, en wat hy vanjaar van rentekoerse verwag.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas