Dr Belinda Janse van Rensburg, ’n plantpatoloog by die Landbounavorsingsraad se Instituut van Graangewasse in Potchefstroom, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor die invloed van plantvoedingstowwe in die grond op die bekamping van die swamsiekte Fusarium-kopvrot en die toksien fumonisien, wat deur die Fusarium-swam vervaardig word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.