Phillip Meiring, tegniese bestuurder van Voermol, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor droëseisoenvoeding en wat boere moet voer in die droë seisoen. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.