Frans van Eden, ’n rekenmeester en besturende direkteur van Prioritise (Pty) Ltd, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die belangrikheid van finansiële state in ’n onderneming en veral op die plaas. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.