Voorsorg is beter as nasorg. Dit is ‘n algemene gesegde en is beslis van toepassing op boerderypraktyke. Maar dit is ook heelwat makliker gesê as gedaan. Ons gereelde gas en rekenmeester, Frans van Eden, gesels op RSG Landbou hieroor. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.