Vir baie mense is water ‘n gegewe, maar in die landbou is dit goud werd. Swak waterbestuur kan ‘n boerdery letterlik maak of breek. In RSG Landbou gesels Hennie Maas met ’n voedingskundige, Wiaan Faber, oor optimale waterbestuur in ‘n veeboerdery. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.