‘n Kwessie wat veral op sosiale media opduik en verskillende reaksies uitlok, is watter honderasse goed werk met kinders. Dr Elizna Boag van Afrivet, gee raad op RSG Landbou oor kindervriendelike honde op plase. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.