Die ALFA vee-ekspo in Parys was sonder twyfel een van die hoogtepunte op vanjaar se landboukalender. Ons kyk in Grootplaas van 30 November 2018 na twee insetsels oor dié ekspo se glanspunte, en gesels ook met ‘n paar belanghebbendes oor hulle indrukke van die geleentheid. Daarna kuier Harrie van Eetveldt van VDT Prokureurs weer in die ateljee, en ons gesels verder oor serwitute in die landbou.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas