Die Agri-Expo Livestock vee-uitstalling wat onlangs in Sandringham, Stellenbosch, plaasgevind het, is agter die rug. Lise Roberts van RSG Landbou het tydens die vee-ekspo met verskeie uitstallers gesels – onder andere met Elaine Benson wat haar hart verloor het op die Charolais-beesras. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Voermol.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.